Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

  1. home
  2. Books
  3. Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

3.54 279 14
Share:

Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry. Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein half-boetie!

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:2008
  • Publisher:Tafelberg Publishers Ltd
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624046621
  • ISBN13:9780624046622
  • kindle Asin:B00KVHCV40

About Author

Marita van der Vyver

Marita van der Vyver

3.86 4564 318
View All Books