Die nes (Afrikaans Edition)
Daar's die jong Anke wat selfmoordneigings het en flankeer met al wat man is. Daar's André wat met blokkies speel, Byblverse opsê en die hele...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Daar's die jong Anke wat selfmoordneigings het en flankeer met al wat man is. Daar's André wat met blokkies speel, Byblverse opsê en die hele wêreld se skuldlas op sy skouers neem. Daar's die seniele mevrou Bern, die getatoëerde en aggressiewe rokjagter Gilles, die praatsiek mevrou Disard en baie ander. Maar dr. René se grootste uitdaging is die bekroonde skrywer Karoline Kerr tot wie niemand kan deurdring nie. Diep in haarself skuil sy al maande lank in 'n 'nes' wat sy vir haarself geskep het.
Eleanor Baker se elfde is 'n 'sielkundige roman' in die ware sin van die woord. Met fyn, amper terloopse detail laat sy 'n psigaiatriese kliniek voor ons lewe: die personeel, diepasiente, die naasbestaandes. Opvallend is andermaal die skrywer se insig in menseverhoudinge, haar vermoë om 'n sentrale beeldkompleks uit te werk en haar fyn aanvoeling vir plek en atmosfeer.
Die nes is 'n ryk geskakeerde roman wat pragtig ontplooi. Hoewel dit gaan oor kwetsbaarheid en verwonding, is Die nes nooit swaarwigting nie en besit dit al die eienskappe om Baker se allergewildste roman te word.
- Format:Hard cover
- Pages: pages
- Publication:1993
- Publisher:
- Edition:1. uitgawe
- Language:afr
- ISBN10:0798130768
- ISBN13:9780798130769
- kindle Asin:0798130768

